| Modulekode | LOT 710 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Loopbaansielkunde en ‘n inleiding tot loopbaanontwikkelingsteorieë. Loopbaanberading. Lewensvaardighede en loopbaanontwikkeling. Loopbaanonderwys. Loopbaanontwikkeling vir Suid-Afrika (Inheemse Kennisstelsels). |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Opvoedkundige Sielkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App